Ah nice! Ek hou baie daarvan!! :)
Ek hou van hoe jy selfs in die 3 inligtingsblokke onder variasies van die 'pixel-blokkies' ingewerk het.
En dit voel mooi skoon en georden - soos 'n wêreld sonder 'e-waste'. :)
Hoop die Africa e-Waste span voel ook so opgewonde oor dit!
Lise Minnie