Joomla Websites   |   Search Engine Optimization   |   Graphic Designing

 

Hiermee getuig ons die ondergenoem besighede dat:
Ons van Jacquele, van Accrue Websites by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it., reeds ‘n paar jaar as ons web-ontwerper en web-onderhouer gebruik maak.
Haar diens as ontwerper was puik. Die bladuitleg het ons en menige klїent beїndrukltyd. Dit was treffend en het aan ons baie besigheid besorg.

Met haar na-verkope diens was ons nog meer tevrede. Sy was altyd baie professioneel en vriendelik! Sy was nooit te besig om aandag aan ons versoek te voldoen nie, al was dit ook op ongemaklike tye. Sy was altyd stiptelik met raad en daad, “on-the-dot” en het ons nooit teleur gestel nie.

Ons wil haar hartlike bedank vir haar harde en pragtige werk oor die afgelope aantal jare!

Ons beste wense vergesel haar in haar beroep vorentoe!

Vriendelike groete.
www.jungle-gyms.co.za by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
www.garden-edging by Stieneke This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

F.P.Senekal

prices

services

portfolio

contact

Testimonials

Who Uses Joomla?